Vuursout
  • Tuis
  • Nuutste
  • Gedagtes
    • Waterbak
    • Soutbak
    • Vuurbak
  • Meerkat
    • Stories
  • Vulpenfles
    • Skryftegnieke
    • Boeke
  • Allerlei
    • Omtrent Myself
    • Saamgesels
    • Kontak
Geen Resultaat
Sien alle resultate
Vuursout
  • Tuis
  • Nuutste
  • Gedagtes
    • Waterbak
    • Soutbak
    • Vuurbak
  • Meerkat
    • Stories
  • Vulpenfles
    • Skryftegnieke
    • Boeke
  • Allerlei
    • Omtrent Myself
    • Saamgesels
    • Kontak
Geen Resultaat
Sien alle resultate
Vuursout
Geen Resultaat
Sien alle resultate
Tuis Saamgesels

Miriam Telanie, een uit ons

SAAMGESELS

deur Christo Jordaan
19 Mei 2024
Miriam Telanie, skryfster

Miriam Telanie is ‘n vrou van hoop. Een gebore uit ons lende. ‘n Begeestering vir dié wat nog moet opstaan.

Wanneer die skryfgogga byt, neem die ink uit ons gedagtes ons nie alleen op reis na ‘n ryke verbeeldingswêreld nie, maar ook na ander skrywers wat dieselfde versugting as ons deel.

Ons ontmoet hulle in skryfgroepies en by slypskole. ‘n Hegte band van kameraadskap ontstaan; ‘n gemeenskaplike droom om gepubliseer te word.

Maar daar is ‘n harde werklikheid. Dit is veel moeiliker om ons naam op ‘n hardebandboek te verewig as wat ons ooit kon dink. Ons beleef saam die dale van teleurstelling, maar hand aan hand beskaam ons hoop nie.

Ek ontmoet Miriam by skryfskole. Haar passie steel my hart; ‘n broeiende begeerte wat groter is as die uitdagings.

Dan op ‘n dag breek Miriam, ‘n vrou soos ons, uit die dop wanneer ‘n groot uitgewershuis haar fiksiewerk publiseer. Ek lees oor haar in tydskrifte en my hart swel van trots.

Ek wil my hand opsteek en uitroep dat ek haar ken.

By die bekendstelling van haar boek in plaaslike geledere, ontvang ek die voorreg om met haar te gesels. Sy vergestalt die droom wat waar geword het.

Kyk na haar! wil ek op die dakke roep. Glo inderdaad dat alles moontlik is.

Ek salueer Miriam met die video van ons gesprek hieronder. Uitstekend gedoen, juffrou!

Ontvang nuutste plasings

Etikette: miriamsaamgeselsskrywer
DeelTweetPin
Vorige Artikel

Die dag toe die pitboelterriër hakkel

Volgende Artikel

‘n Anderste vrede in taai tye

Volgende Artikel

'n Anderste vrede in taai tye

Skryf 2 - 'n Roman se ondergrondse struktuur

Kommentaar 2

  1. Jopie Coetzee says:
    2 jare tevore

    Sal graag kennisgewings wil ontvang van alles uit jou pen.

    • Vuursout says:
      2 jare tevore

      Beskou die opmerking as ‘n groot kompliment, dankie. Sal eersdaags met ‘n subskripsielys afskop aangesien daar genoegsame belangstelling van lesers blyk te wees.

Vuursout

© 2024 C Jordaan - Kragkos vir siel en gees

Inligting

  • Omtrent Myself
  • Voorwaardes
  • Privaatbeleid
  • Kontak

Sosiale Media

Welcome Back!

Teken aan in jou rekening hieronder

Forgotten Password?

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Teken aan

Add New Playlist

Geen Resultaat
Sien alle resultate
  • Tuis
  • Nuutste
  • Gedagtes
    • Waterbak
    • Soutbak
    • Vuurbak
  • Meerkat
    • Stories
  • Vulpenfles
    • Skryftegnieke
    • Boeke
  • Allerlei
    • Omtrent Myself
    • Saamgesels
    • Kontak

© 2024 C Jordaan - Kragkos vir siel en gees