Voorwaardes

Bepalings en Voorwaardes

Bepalings en Voorwaardes vir vuursout.co.za

  • Bestudeer die bepalings en voorwaardes noukeurig om jou van die inhoud te vergewis.

  • Die terme mag van tyd tot aangepas word soos uitbreiding van die blog en wetgewing dit vereis.

Definisies:

  • Vuursout of vuursout.co.za: Hierna “die blog” genoem.

  • Aanlynbesoekers: Hierna “die lesers”genoem. Dit is die persone wat Vuursout aanlyn besoek met die doel om Vuursout te lees en na die videos te kyk.

Privaatbeleid:

  • Lees die blog se privaatbeleid.

Vrywaring:

  • Geen inhoud in die blogplasings kom op kennersraad neer of wil voorgee om feitelik te wees nie. Lesers dra self die onus om hulle van die waarskynlikheid en feitelike korrektheid van plasings te vergewis.

  • Enige handeling van lesers op grond van die inhoud van die blog geskied op eie risiko en vrywaar die lesers die blog van aanspreeklikheid in hierdie verband.

Algemene voorwaardes vir die gebruik van die blog:

  • Verstaan die privaatbeleid.

  • Misbruik van die blog of die inhoud daarvan vir enige onwettige doeleindes sal nie geduld word nie.

  • Die blog het die reg om lesers te blok of te verbied om die blog te besoek, indien die blog se terme en bepalings verbreek word.

  • Lesers lees die blog met die uitdruklike verstandhouding dat in stories en vertellings waar enige wortel daarvan in die werklikheid mag lê, die aard en feite doelbewus en wesenlik verander word uit respek vir die persone betrokke en om hulle privaatheid te beskerm.

  • Enige ooreenkoms met lesers se eie lewe is derhalwe bloot toevallig.

Kopiereg:

  • Christo Jordaan is die eienaar van die blog en besit kopiereg op alle inhoud.

  • Al die sketse op die landingsblad is in opdrag vir die blog deur die kunstenaar Roshai Mulder geskep en mag onder geen omstandighede deur lesers vir eie doeleindes gedupliseer en hergebruik word nie.

  • Geen inhoud soos sketse, foto’s, PDF verwerkings of teks mag vir enige gebruik afgelaai word nie tensy die blog of Christo Jordaan skriftelik toestemming gee nie.

  • Lesers is welkom om onder die blog se aandag enige inhoud te bring wat moontlik op ‘n ander persoon se kopiereg inbreuk maak.

Welcome Back!

Teken aan in jou rekening hieronder

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Add New Playlist