Meerkat is ons verweefde stories terwyl ons na die lewe in en buite onsself loer.
Sekere voorstellings in die staaltjies mag ‘n titsel waar wees, maar meermale is die oorspronlike feite diep weggesteek sodat net die hart daarvan oorbly.
Jy mag vermoed dat Meerkat jou beloer het, maar dit sal slegs wees omdat die ratwerk van ons harte eintlik maar dieselfde is.
En wees gewaarsku: Meerkat kan soms lekker laf wees.
© 2024 C Jordaan - Kragkos vir siel en gees
© 2024 C Jordaan - Kragkos vir siel en gees