Smag jy daarna om op ons hemelse Vader se skoot te sit? Sy hardklop vir jou lewe te hoor?
Soos in Korinthiërs 2:9 geskryf staan:
“Wat die oog nie gesien het, die oor nie gehoor het, en in die hart van ‘n mens nie opgekom het nie – dit het God voorberei vir diegene wat Hom liefhet.”
Ons word uitgenooi om in geestelike wysheid te wandel.
Kliek gerus op die onderstaande videoskakel om na die boodskap te luister.
© 2024 C Jordaan - Kragkos vir siel en gees
© 2024 C Jordaan - Kragkos vir siel en gees