Skryf 3 – ‘n Roman se bogrondse struktuur (brokkelblad)
Sinopsis en 'n brokkelblad loop hand aan hand. Maar wat presies is 'n Brokkelblad? Die Engelse beskrywing verklap die geheim....
Sinopsis en 'n brokkelblad loop hand aan hand. Maar wat presies is 'n Brokkelblad? Die Engelse beskrywing verklap die geheim....
Wanneer jy na die binnekant van 'n fiksieboek kyk, wat merk jy op van die struktuur? Kom ons bekyk Deon...
In die hartjie van die winter ry ek een oggend werk toe nog voordat die son sy neus oor die...
Miriam Telanie is ‘n vrou van hoop. Een gebore uit ons lende. ‘n Begeestering vir dié wat nog moet opstaan.Wanneer...
Tydens ons universiteitsjare het ek en my ouer broer 'n bruingebleikte Chevrolet Firenza met 'n 2.5 liter enjin besit. Haar...
My eerste kiekies van ‘n bedrukte gees is reeds as ‘n klein seuntjie geneem. Noem dit die Sunday afternoon blues.Na...
Shakespear het gesê ons oë is die vensters van ons siel. Ons oë vertel wat in ons harte gebeur.Ons oë...
Miskien het mense algaande uit jou lewe verdwyn en gebeure jou bestaan weggeskuur sodat net die vier mure van 'n...
Na dekades van saamroei op ons huweliksbootjie gesels ek en Linda oor ons reis en die kosbare ontdekkings in mekaar. CHRISTO:Liefste...
Die inploffing van administratiewe strukture in ons land dra aansienlik meer tot gesonde sosialisering by as wat klakouse sal erken.Die...
Ek is Christo Jordaan, en nes jy 'n amateur-skrywer wat dit geniet om kortverhale te skryf en my hand al...
Marie Reyneke het op 4 Maart 2024 haar aardse bestaan gegroet. Maar haar menswees leef voort in die spore wat...
© 2024 C Jordaan - Kragkos vir siel en gees
© 2024 C Jordaan - Kragkos vir siel en gees