Die bruid se sluier lig
Wanneer die ou jaar afsluit en die nuwe begin, ontstaan 'n proses spontaan in ons gedagtes. Ons kyk tegelyk terug...
Wanneer die ou jaar afsluit en die nuwe begin, ontstaan 'n proses spontaan in ons gedagtes. Ons kyk tegelyk terug...
Vra jouself af: Leef ek voluit?Dalk val jou antwoord in een van die volgende vier kategorieë:a) Genugtig, néé. Ek oorleef...
Ons bekyk in hierdie lesing die praktiese samestelling van loglyne.'n Onderskeid kan tussen simplistiese en opgestelde loglyne getref word.A. Simplistiese...
Miskien haat jy storiestruktuur as 'n inhokboksie en klink loglyne al te veel na 'n draadheining wat jou skeppende krag...
Op ‘n weeksaand lank gelede lewer ek 'n praatjie in 'n naburige dorp. Oppad terug bars 'n waterpyp in my...
Idees het dikwels hul oorsprong in die ligste prikkeling van jou sielskamers; daardie gedagte wat vir 'n vlietende oomblik verskyn...
Hoe en waar kry ek bruikbare idees vir ‘n roman? Dit is ‘n vraag wat dikwels by slypskole opduik.Dis hoogs...
Ek kry onlangs ‘n kort boodskap van ‘n vriend. ‘n Skrale drie woorde. Ek is moeg.Dis ‘n hulproep van ‘n...
Het jy al ooit gewonder waarom God tyd met ons aardse lewens verweef het?In die geestelike sfeer bestaan slegs ewigheid...
Het die lewe jou al platgeklap, op jou bors gespring, tussen die ribbes geskop, flenters gekou en uitgespoeg?Indien jy regmerkies...
Ek moes onlangs die gewigtige besluit neem of ek die ikoniese fliek, Forest Gump na amper dertig jaar weer sou...
Soms in ‘n slapelose nanag pluk die heelal 'n potlood uit en skets ‘n prentjie tussen die stippels van gebeure...
© 2024 C Jordaan - Kragkos vir siel en gees
© 2024 C Jordaan - Kragkos vir siel en gees